http://www.sachild.co.za

Bambi Kleuterskool

Untitled Document

Overview

218 Retief Ave Lyttelton, Greater Pretoria 0157

Bambi voorsien al die afgelope meer as 50 jaar n tuiste vir Centurion se kleuters. Waarlik n skool van gehalte. Onderwysers met jare se ondervinding onderrig en sien met liefde om na kinders in n huislike omgewing.

 

view phone012 664 5275
View Bambi Kleuterskool website

send message

Description

By Bambi streef ons daarna om elke kleutertjie met liefde te ondersteun en te lei in die proses tot skool gereedmaking en dat hul wordingsjare by Bambi n onvergeetlike ervaring sal bly.

Ons volg die beleid dat elke dag is opedag, so kontak ons of besoek ons gerus enige tyd gedurende die week.

Vinnige feite oor Bambi

* Gestig in 1961, die oudste kleuterskool in Centurion!
* Ons is n nie-winsgewende organisasie fondse word teruggeploeg in die skool, om sodoende n ho kwaliteit onderrig te kan bied
* Babas vanaf drie maande, peuters en kleuters tot en met Gr R welkom
* Skooltye: 06:45 tot 14:00, en ons naskool is oop tot 17h15
* Ons naskool is oop gedurende skoolvakansies vir alle kinders maar is gesluit gedurende Desembervakansie.
* Buite kurrikulre aktiwiteite: Onder andere Ballet, Engels, Musiek, Monkeynastix, Rekenaars en Swem

Ons leuse: Vandag se voorbeeld, mre se maatstaf.

Visie:

Bambi wil n voorloper bly, deur onafhanklik en volhoubaar n veilige omgewing te bied, waar kinders in liefde en met sekuriteit, uitnemende opvoeding en onderrig kan ontvang.

Ons sien uit om jou gou te ontmoet

VIR MEER INFORMASIE KONTACT ONS OF CLICK OP ON WEBWERF HIER BO

Photo Gallery

 Bambi Kleuterskool

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed