http://www.sachild.co.za

Bambino Creche

Untitled Document

Overview

6 Goede Hoop Ave Brackenfell, Cape Town 7560

By Bambino streef ons daarna om gemoedsrus te bied vir jou as ouer waar jy jou kind toevertrou in ons sorg elke dag. Veiligheid is ons nommer 1 prioriteit. Daarmee saam is die kinders se gesondheid & intelektuele groei en stimulasie vir ons belangrik

 

view phone021 981 2434
view fax021 981 2434
View our website here

send message

Description

Daarom bied ons die volgende ongelooflike fasiliteite as n standaard:

*Volle toegangsbeheer om U kinders veilig te hou totdat U hulle persoonlik kom optel.
*n Moderne kombuis waar heerlike maaltye en koeldrankies daagliks vars voorberei word soos uiteengesit deur die Departement van Gesondheid.
*Oopplan badkamers met lae wasbakke en lae toilette sodat die kinders ten alle tye gemonitor kan word.
*n Heerlike TV kamer waar die kinders kan televisie kyk, speel en saamsing, met ons groot verskeidenheid van kinder DVD's, veral op daardie koue nat winter dae.
*n Groot afgesperde speelarea waar al die kinders veilig kan speel op toerusting wat veilig is vir die verskillende ouderdomme, onder die waaksame oŽ van ons bekwame onderwysers en tannies. Die sand in die sandput word klokslag vervang met nuwe sand, soos per Departement van Gesondheid regulasies.

Al die klasse by Bambino poog om vanaf 18 maande tot 4 jaar oud hierdie kurrikulum te volg:

Bybeltyd
Weer/dag/Maand/Datum
Klassikale Wiskunde
Musiek en beweging
Tema bespreking
Skeppende aktiwiteite
Opruim en Toiletroetine
Verversings
Buitespel en Toiletroetine
Opvoedkundige (Syfers, Geletterheid, Konstruksie)
Taal / Gedigte / Klanke / Storie
Etenstyd
Rustyd
Snoepietyd/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming / Toiletroetine

Die 4-5 jaar groep volg die CAPS kurrikulum:

Oggend kring
Lewensvaardighede Fokuskring: Besprekingskring
Rek en Strek: Hardloop buite om van energie ontslae te raak.
Wiskunde Fokuskring: Grootgroepsessie
Wiskunde Fokuskring: Begeleide Groepsessie
Wiskunde en Afrikaans Fokustyd: Groepwerk 5 kreatiewe Aktiwiteite
Wiskunde en Afrikaans Fokuskring: Onafhanklikespel
Opruim
Toilet Roetine
Verversings
Huistaal (Afikaans) Fokuskring: Grootgroepsessie gedeelde lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Begeleide lees
Opruim
Buitespel
Toilet Roetine
Lewensvaardighede Fokustyd
Huistaal (Afrikaans): Taalontwikkeling en Storie tyd
Middagete
Rustyd
Snoepie/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming en Toiletroetine

Die 5-6 jaar groep volg die CAPS kurrikulum:

Oggend kring
Lewensvaardighede Fokuskring: Besprekingskring
Rek en Strek: Hardloop buite om van energie ontslae te raak.
Wiskunde Fokuskring: Grootgroepsessie
Wiskunde Fokuskring: Begeleide Groepsessie
Wiskunde Fokustyd: Groepwerk 5 kreatiewe Aktiwiteite
Wiskunde Fokuskring: Onafhanklikespel
Opruim
Toilet Roetine
Verversings
Huistaal (Afikaans) Fokuskring: Grootgroepsessie gedeelde lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Begeleide lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Groepwerk 5 Kreatiewe Aktiwiteite
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Onafhanklinkespel
Opruim
Buitespel
Opruim
Toilet Roetine
Lewensvaardighede Fokustyd
Huistaal (Afrikaans): Taalontwikkeling en Storie tyd
Middagete
Rustyd
Snoepie/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming en Toiletroetine

SIEN ONS WEBWERF VIR MEER INLIGTING

Photo Gallery

Bambino Creche

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed