http://www.sachild.co.za
g

Constantia Park Kleuterskool

Untitled Document

Overview

218 Dvorak Street Constantia Park, Greater Pretoria 0181

Constantiapark kleuterskool is n Afrikaanse Skool, wat werklik omgee vir jou kind. Christelike grondslag, emosionele, geestelike, fisiese, intellektuele en kreatiewe ontwikkeling. Ons sorg vir klein klassies vir daardie spesiale aandag.

 

view phone082 898 8546
View Constantia Park Kleuterskool website

send message

Description

Constantiapark kleuterskool, met sy bevoegde personeel, streef om kleuters n goed gebalanseerde opvoeding te bied en om kinders voor te berei vir skool. Ons is trots op ons kurrikulum wat spesiaal deur n Arbeidsterapeut ontwikkel is, om aan jou kind se ontwikkelings behoeftes te voorsien.

* Ons is gelee in Pretoria- oos, Constantiapark area.
* Laerskool Constantia Park is net om die draai van ons.
* Ons het lieflike speelgronde, en klein klassies.
* Enige kind 3 maande- 6 jaar is welkom.

Kom loer gerus in en kom groet ons hasies en skilpaaie!

Kleuterskool Program
(Elke klas se program word aangepas volgens die ouderdomsgroep)

Maandag tot Vrydag
07:10 08:20 Aankoms en Vryspel
08:20 08:40 Opruim, toilet en register
08:40 09:00 Bybelsang
09:00 09:20 Bespreking/Pottebakkery
09:20 09:40 Fisiese oefening
09:40 10:00 Buite spel
10:00 10:20 Broodjie tyd
10:20 10:30 Buitespel
10:30 11:30 Opvoedkundige aktiwiteite/Skeppende aktiwiteite
11:30 12:00 Vryspel binne of buite
12:00 12:30 Tematyd, en storietyd
12:30 13:30 Ete en huistoe of slaaptyd

Locations

218 Dvorak Street, Constantia Park, 0181 Pretoria, South Africa

Photo Gallery

Constantia Park Kleuterskool

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed