http://www.sachild.co.za

Diere Maatjies

Untitled Document

Overview

leer en speel met ons speelgoed in afrikaans!

 

view phone083 411 0142
Visit Diere Maatjies Website

send message

Description

Ontmoet vir My Leeu Maatjie! Hy leer die kleintjies tel van 1 tot 10 en ook van kleure en vorms!

maak leer pret! leer en speel op dieselfde tyd met ons geliefde leeu beertjie.

Druk my op my regterhand dan gesels ek met jou en leer jou hoe om te ROAAR!!
Druk my op my maag dan leer ek vir jou van kleure en vorms
Druk my op my regtervoet dan leer ek jou tel van 1 tot 5
Druk my op my linkervoet dan leer ek jou tel van 6 tot 10​
Hy kos R350
Stuur vir ons jou pos adres en bewyse van betaling dan pos ons hom vir jou, dit vat 6-10 dae

Kontak ons vandag nog vir jou spesiale leeu beertjie of gaan loer op ons webwerf vir meer inligting.

Locations

Nationwide Deliveries!

Photo Gallery

Diere Maatjies

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

Video

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed