https://www.sachild.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/239/bambino_creche_intro-1574753832.png

Bambino Creche

6 Goede Hoop Avenue, Brackenfell 7560, Western Cape, South Africa

Gallery

Business Details

By Bambino Creche in Brackefell streef ons daarna om gemoedsrus te bied vir jou as ouer waar jy jou kind toevertrou in ons sorg elke dag.

BAMBINO FASILITEITE

Veiligheid is ons nommer 1 prioriteit. Daarmee saam is die kinders se gesondheid en intelektuele groei en stimulasie vir ons ewe belangrik. 

Daarom bied ons die volgende ongelooflike fasiliteite as n standaard:

* Volle toegangsbeheer om U kinders veilig te hou totdat U hulle persoonlik kom optel.
n Moderne kombuis waar heerlike maaltye en koeldrankies daagliks vars voorberei word soos uiteengesit deur die Departement van Gesondheid.
Oopplan badkamers met lae wasbakke en lae toilette sodat die kinders ten alle tye gemonitor kan word.
n Heerlike TV kamer waar die kinders kan televisie kyk, speel en saamsing, met ons groot verskeidenheid van kinder DVD's, veral op daardie koue nat winter dae.
n Groot afgesperde speelarea waar al die kinders veilig kan speel op toerusting wat veilig is vir die verskillende ouderdomme, onder die waaksame oë van ons bekwame onderwysers en tannies. Die sand in die sandput word klokslag vervang met nuwe sand, soos per Departement van Gesondheid regulasies.

BAMBINO CRECHE KLASSE

Al die klasse by Bambino poog om vanaf 18 maande tot 4 jaar oud hierdie kurrikulum te volg:

* Bybeltyd
Weer/dag/Maand/Datum
Klassikale Wiskunde
Musiek en beweging
Tema bespreking
Skeppende aktiwiteite
Opruim en Toiletroetine
Verversings
Buitespel en Toiletroetine
Opvoedkundige (Syfers, Geletterheid, Konstruksie)
Taal / Gedigte / Klanke / Storie
Etenstyd
Rustyd
Snoepietyd/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming / Toiletroetine

Die 4-5 jaar groep volg die CAPS kurrikulum:

* Oggend kring                                   
Lewensvaardighede Fokuskring: Besprekingskring
Rek en Strek: Hardloop buite om van energie ontslae te raak.
Wiskunde Fokuskring: Grootgroepsessie 
Wiskunde Fokuskring: Begeleide Groepsessie
Wiskunde en Afrikaans Fokustyd: Groepwerk 5 kreatiewe Aktiwiteite
Wiskunde en Afrikaans Fokuskring: Onafhanklikespel
Opruim
Toilet Roetine
Verversings
Huistaal (Afikaans) Fokuskring: Grootgroepsessie gedeelde lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Begeleide lees
Opruim
Buitespel
Toilet Roetine
Lewensvaardighede Fokustyd
Huistaal (Afrikaans): Taalontwikkeling en Storie tyd
Middagete
Rustyd 
Snoepie/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming en Toiletroetine

Die 5-6 jaar groep volg die CAPS kurrikulum:

* Oggend kring                                   
Lewensvaardighede Fokuskring: Besprekingskring
Rek en Strek: Hardloop buite om van energie ontslae te raak.
Wiskunde Fokuskring: Grootgroepsessie 
Wiskunde Fokuskring: Begeleide Groepsessie
Wiskunde Fokustyd: Groepwerk 5 kreatiewe Aktiwiteite
Wiskunde Fokuskring: Onafhanklikespel
Opruim
Toilet Roetine
Verversings
Huistaal (Afikaans) Fokuskring: Grootgroepsessie gedeelde lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Begeleide lees
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Groepwerk 5 Kreatiewe Aktiwiteite
Huistaal (Afrikaans) Fokuskring: Onafhanklinkespel
Opruim
Buitespel
Opruim
Toilet Roetine
Lewensvaardighede Fokustyd
Huistaal (Afrikaans): Taalontwikkeling en Storie tyd
Middagete
Rustyd 
Snoepie/Toiletroetine
Buitespel 1
Buitespel 2
Opruiming en Toiletroetine

SIEN ONS WEBWERF VIR MEER INLIGTING

Map Location

Map Directions

BUSINESS REVIEWS

Add new review

There are no reviews at the moment

company map
6 Goede Hoop Avenue, Brackenfell 7560, Western Cape, South Africa