https://www.sachild.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/865/songza_intro-1630057021.png

Songza

Online, Nationwide, South Africa

Gallery

Business Details

ZA se grootste aanlyn sangkompetisie! Staan n kans om R10 000 te wen!! Dit was nog nooit so maklik om jou sang loopbaan te launch nie!

SONGZA SEISOEN 1 IS HIER!

Kromdraai tot Kuruman, Pretoria tot Potchefstroom, Durban tot Delmas, Mooinooi tot Malmesbury. 

Ons nooi julle uit!

Wees die nuutste sanger op die music scene!

Skryf vandag nog in!

1ste plek

R10 000.00

2de plek

R3000.00

3de plek

R2000.00

Shout out van jou gunsteling celeb!

ALGEMENEINLIGTING

Kostes:

R150 per inskrywing

Kategorieë:

Pop
Rock
Country
Rap
Gospel
Eie komposisie

Taal:

Afrikaans en Engelse liedjies welkom.

Ourderdoms Groepe:

2jr - 99jr

BEOORDELAARS

Beoordelaars is ge-respekteerde en gevestigde sangers / sang afrigters met jare se ondervinding in die musiek bedryf. Elke inskrywing sal ‘n persoonlike assesseering via video deur een van ons professionele beoordelaars ontvang.

HOE SKRYF EK IN?

1. Vul inskrywingsvorm hier in
2. Betaal veilig en vinnig deur PayFast instant EFT
3. Laai jou video op tussen 10 September 2021 en 10 December 2021
4. Ontvang video terugvoer deur een van ons professionele beoordelaars
5. Top 20 sal Maandag 13 December aangekondig word en die wenners sal Donderdag 16 December aangekondig word via Songza se sosiale media blaaie.

SKRYF IN

Map Location

Map Directions

BUSINESS REVIEWS

Add Review

There are no reviews at the moment

company map
Online, Nationwide, South Africa

Social Networks